Matt Sloan (stemakteur)

Matt Sloan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Matthew Paul Sloan
Geboorte 24 Maart 1973 (1973-03-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt Sloan (gebore 24 Maart 1973) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Chad Vader: Day Shift Manager (2006), Beer and Board Games (2010), en Welcome to the Basement (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search